ONS GAAN TROU

Onthou die datum

22 Oktober 2025

ONS GAAN TROU

Onthou die datum

22 Oktober 2025

ONS GAAN TROU

Onthou die datum

22 Oktober 2025

ONS GAAN TROU

Onthou die datum

22 Oktober 2025

Ons wag vir ... Die Groot Dag

Gelukkige Paartjie

Hennie Francis

Bruidegom

Annelie Wentzel

Bruid

Welkom by ons groot dag!

×

Venue Reëls

  1. Volledig gelisensieerde kroeg beskikbaar
  2. Funksie afsny – 00:00vm, kan voortgaan by boma area
  3. GEEN kos of alkohol mag na die perseel gebring word
  4. GEEN wegneemetes mag gedoen word van venue kos
  5. Kos sal vir ongeveer een uur na die verlangde aandetetyd van die buffet-area verwyder word. Gaste wat nie geëet het teen die tyd dat die kos verwyder word nie, sal hul aandete verbeur

Ons Storie

Eerste keer ontmoet

22 Julie 2011








Begin uitgaan

22 Oktober 2020








Saam ingetrek

01 Januarie 2021








Kaapstad toe verhuis

01 Julie 2022








Ons verlowing

22 Desember 2022

Chapman's Peak, Kaapstad

Belangrike Mense

Piet Janse van Rensburg

Sisco Skip

Wanneer & Waar

Mystical Woods Venue

No 100, R513 Old Brits road, Pretoria, 0251

Vanaf die R513, draai by die venue se pad in, daar 'n 1 km lange grondpad met spoedwalle.
Lae motors sal oorskraap, ry asseblief versigtig wanneer jy in die donker in- en uitgaan, geen straatligte



Woensdag, 22 Oktober 2025

15:00

×

Venue Reëls

  1. Volledig gelisensieerde kroeg beskikbaar
  2. Funksie afsny – 00:00vm, kan voortgaan by boma area
  3. GEEN kos of alkohol mag na die perseel gebring word
  4. GEEN wegneemetes mag gedoen word van venue kos
  5. GEEN kinders word toegelaat
  6. Kos sal vir ongeveer een uur na die verlangde aandetetyd van die buffet-area verwyder word. Gaste wat nie geëet het teen die tyd dat die kos verwyder word nie, sal hul aandete verbeur
×

Venue Verblyf Reëls

Enige verblyfbesprekings moet deur die bruid gemaak word, wat die besprekings sal hanteer. Kontak die bruid 082 768 2600


Venue Verblyf Reëls

  1. Aankoms tyd is 11:00vm en Vertrek tyd is 10:00vm (08:00vm as daar 'n troue is die volgende dag)
  2. Onthou die eenheid nommer, daar is geen 24 uur diens vir eenhede
  3. Eenhede is nie gekoppel aan kragopwekker
  4. Gaste moet eie handoeke saam bring
  5. Onbyt nie ingesluit. Eenheid is toegerus met koffie, tee, melk en suiker.
  6. Geen wegneem etes (takeways) van die venue se kos
  7. Geen kos of drank mag op die perseel gebring word
  8. As jy die nag voor die troue oorslaap, dieselfde prys vir die ekstra nag

Hut Kamers - R400.00 per eenheid (4 beskikbaar)

2-slaap dubbelbed self-sorg eenhede

option1

Familie Huis - R1500.00 (1 beskikbaar)

3 kamers, 3 dubbel bed, 1 enkel bed.

option1 option1 option1

Huthuis - R1400.00 per eenheid (1 beskikbaar)

1 Dubbel bed met 2x 3/4 beddens


The Woods Inn - R960.00 per eenheid (5 beskikbaar)

2-slaap 1 Queen bed self-sorg eenhede


Kom geniet die dag saam met ons

RSVP teen 1 Augustus 2025

Geskenkregister

Vind ons Geskenk register op

(Klik op die Logo van 'EasyRegistry' om na jou na die webtuiste te neem of scan die QR kode)